| Modulekode | MBY 351 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Inleiding tot die virusse as ‘n unieke ryk met inbegrip van hulle verskillende soorte gashere, veral bakterieë, diere en plante, RNA en DNA virusse; viroïede, tumorvirusse en onkogene, meganismes van replisering, transkripsie en proteïensintese; effek op gashere; virale immunologie; evolusie van virusse. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BCM 251 en CMY 127 en MBY 161 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Mikrobiologie en Plantpat |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App